8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September...

8
8 SEPTEMBER 2019 08:00 en 10:00 NAGMAAL Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 en 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool 17:00 Lead Today 18:00 Belydenisklas Deurkollekte: Die Voedselprojek PROGRAM VIR DIE WEEK Ma. 9 Sept. 18:00 Single Parenting Wo. 11 Sept. 18:00 GriefShare 18:00 Volwasse Kategese Do. 12 Sept. 18:00 Pastorale Bestuursvergadering 18:00 Huweliksverrykingskursus Vr. 13 Sept. 10:00 Herfsgenote Baie welkom aan besoekers vandag. Baie welkom aan al die nuwe intrekkers. Kom asseblief na die tyd voor die kansel bymekaar. Ons wil julle graag ontmoet. KERKLIKE JAAR Vandag is die 13de Sondag in Koninkrykstyd. Hierdie seisoen is allermins die “feeslose helfte van die jaar”, soos wat dit voorheen deur sommiges beskou en beskryf is. Hierdie is ‘n luisteryke seisoen en ons vier God se heerskappy en handelinge in elke aspek van ons lewe en die wêreld. Die hoofmotiewe van hierdie seisoen is die Here se koningskap en ons kindskap. Christus se heerskappy is nie despoties van aard nie, maar word gekenmerk deur diens. Die gemeente is betrokke by die mission dei (God se sending). As geloofsgemeenskap is die gemeente deur God uit die wêreld bymekaar gemaak om in die wêreld ‘n verskil te maak. Die dominante kleur is groen. Algemene simbole is ‘n skip, ‘n oop Bybel, ‘n hart, leeu, bul, die Lam, koringaar en blaar. Vandag is Toerustingsondag en ook Leprosie / Melaatsedag. Ons dink aan elkeen wat daardeur geraak word.

Transcript of 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September...

Page 1: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

8 SEPTEMBER 201908:00 en 10:00 NAGMAALPrediker: Ds. Rika van Vuren

08:00 en 10:00 Kinderkerk

09:00 Sondagskool

17:00 Lead Today

18:00 Belydenisklas

Deurkollekte: Die Voedselprojek

PROGRAM VIR DIE WEEKMa. 9 Sept. 18:00 Single Parenting

Wo. 11 Sept. 18:00 GriefShare

18:00 Volwasse Kategese

Do. 12 Sept. 18:00 Pastorale

Bestuursvergadering

18:00 Huweliksverrykingskursus

Vr. 13 Sept. 10:00 Herfsgenote

Baie welkom aan

besoekers vandag.

Baie welkom aan al

die nuwe intrekkers.

Kom asseblief na die

tyd voor die kansel

bymekaar. Ons wil

julle graag ontmoet.

KERKLIKE JAARVandag is die 13de Sondag in Koninkrykstyd.

Hierdie seisoen is allermins die “feeslose helfte

van die jaar”, soos wat dit voorheen deur

sommiges beskou en beskryf is. Hierdie is ‘n

luisteryke seisoen en ons vier God se

heerskappy en handelinge in elke aspek van ons

lewe en die wêreld. Die hoofmotiewe van hierdie

seisoen is die Here se koningskap en ons

kindskap. Christus se heerskappy is nie

despoties van aard nie, maar word gekenmerk

deur diens. Die gemeente is betrokke by die

mission dei (God se sending). As

geloofsgemeenskap is die gemeente deur God

uit die wêreld bymekaar gemaak om in die

wêreld ‘n verskil te maak. Die dominante kleur is

groen. Algemene simbole is ‘n skip, ‘n oop Bybel,

‘n hart, leeu, bul, die Lam, koringaar en blaar.

Vandag is Toerustingsondagen ook Leprosie /

Melaatsedag. Ons dink aanelkeen wat

daardeur geraakword.

Page 2: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

DOOPRegistrasie vir die

doop op

3 November 2019,

sluit op

30 September.

Drink asseblief‘n koppie tee of koffie saam met

ons (gratis), tussen die

eredienste, by die kombuis in die saal. Almal

is baiewelkom!!!

Page 3: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

VERJAARSDAE 9 – 15 September9 SEPTEMBER Nella Theunissen

van Rooyen

Dirk Kruger Riaan Smit

Bianca Adendorff Herma Truter JD Leonard Xander van Aswegen

Alicia Cruywagen 11 SEPTEMBER Reneé McGrath Reta van Brakel

Bets Doogan MJ Ackerman Jan Uys Theron van der Linde

Buks du Preez Johan Compaan Nandi van Heerden Joey v d Westhuizen

Jolandy Eksteen Erard de Lange Brendan Wiehahn Anke van Jaarsveld

Vogan Lambrechts Kyra Erwee 13 SEPTEMBER Jaco van Wyk

Andre Malan Danie Faasen Gustaaf Bronkhorst 15 SEPTEMBER

Nicoline Nel Susan Heyns Gerda de Villiers Joe Alberts

Anrich Pretorius Hennie Kruger Adriaan Engelbrecht Willie Botha

Sherése Roberts Christiaan Marx Soekie Minnaar Liza-Mari Clingen

Elizna Rossouw Lazelle Petzer Kyrie Taljaard Linden Coetzee

Hannelie Smit Binca Pieterse Jannie v d Merwe Anneline du Toit

Phillip Snoer Sandra Scheepers Anna Venter Ella Grobler

Lynette v Loggerenberg Chrissie Strydom Riaan Visagie Marionette Groenewald

Marco van Rooyen Elsie Swart 14 SEPTEMBER Frik Jonck

10 SEPTEMBER Nicolize van Heerden Kobus Booyens Chamé le Roux

Retha Calitz Wernich van Heerden Hanré Botha Hannelie Lottering

Jean du Preez 12 SEPTEMBER Chantelize de Bruyn Tarryn Muller

Riaan Kruger Aiden Blom Ilsabé Delport Jeanne Skinner

Maria le Roux Saloma Buchan Franelize du Plessis Ulrich Strydom

Theunis Linde Johan du Buson Quan Hattingh Deon van Staden

Zander Neethling Heideli du Plessis Zelné Hattingh

Dawie Pieterse John Dutton Peet Kruger

Wian Swanepoel Elbie Grobler Hestia Oosthuizen

Veels gelukaan almal

wat die komende

week verjaar.

God's ryksteseën. Genietjou dag enmag die

nuwe jaarwonderlike

herinneringeinhou.

Oom John Dutton en tannieBets Doogan word in die

komende week albei 92 jaaroud. Tannie Bets op

Maandag 9 September enOom John op Donderdag 12 September. Ons bid vir julle‘n geseënde jaar uit ons

Vader se hand.

liefde vrede vreugde hoop

Page 4: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

Daar sal Sondae na die eerste diens

‘n gespreksgenoot in die

moederskamer beskikbaar wees

vir gesprekke asook iemand by die

gebedskamer indien voorbidding

benodig word.

WERKSOEKBORDAs jy werk soek of werk het vir

iemand, gebruik gerus ons

inligtingsbord in die saal gratis.

GEDENKMUURAs jy meer wil weet oor ‘n nissie,

kontak asseblief vir Johan by

082 977 1699

AFLAAI VAN SKENKINGS EN DONASIES

Tydens kerkkantoorure08:00-13:00 by die

Pastorale Sentrum (bruin palisade heining regs van die kerkkantoor) of Sondae in die

houers by die kerkdeureasseblief.

GEBEDSVERSOEKEIndien jy ‘n gebedsversoek het of

iemand op ons lys wil plaas, kontakasseblief072 387 5147 of stuur ‘n

whatsapp.

Page 5: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

Flinke Vroue (Vrouediens)Ons kom gewoonlik elke eerste

Dinsdag van die maand bymekaar. Al die dames is baie welkom. Om meer te weet, skakel asseblief vir Melanie by

082 896 3102.

PERSOONLIKE INLIGTINGLaat weet asseblief die kerkkantoor as jou

adres, kontaknommers, huwelikstatus of

gesin groter of kleiner geword het. Laat

weet ons as jy die gemeente verlaat of trou.

Ons wil ons data op datum hou en het

elkeen se samewerking nodig.

HERFSGENOTEOns kom op Vrydag, 13 September om 10:00

bymekaar in die kleinsaaltjie. Al ons senior burgers is baie welkom. Kontak vir Minnie by 073 790 3043 as jy wil kom en sy nog nie van

jou weet nie.

SINGLE PARENTING Maandae om 18:00

GriefShareWoensdae om 18:00

Registreer asseblief by die Pastorale

Sentrum 013 243 3765

MXITOns Hoërskoolleerders is

baie welkom. Ons kuiersaam in ‘n veilige omgewing

saam met vriende van jououderdom.

Woensdae om 18:00!

PASTORALE SENTRUMAs jy meer wil uitvind oor die

werksaamhede van die PastoraleBedieningsentrum en dienste enkursusse wat aangebied word,

kontak vir Maud by die sentrum013 243 3765 van 08:00 tot 13:00

of vir Zelna by 072 699 0853.

SUIDERKRUIS AVONTUURKAMP

vir Hoërskoolleerders22-25 September

(Dit vervang die CRUX-Kamp)Aansoekvorms in die mandjie by die bord teen die muur in diesaal. Navrae by tannie Lorraine.

Die Kerkkantoor sal op Dinsdag, 24 September

gesluit wees, aangesien ditErfenisdag is.

Page 6: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

Die SAVF Tehuis vir Bejaardesbenodig antieke borde, kleinbordjies,

koppies en pierings vir hulleKersfunksie op 4 Desember 2019. Dithoef nie stelle te wees nie. Los stukkeis baie welkom. As iemand kan help, kontak asseblief die hulle kantoor of Sr. Isabel Pieterse by 013 282 7224.

SUIDERKRUISAVONTUURKAMP

VIR HOëRSKOOLLEERDERS

VANAF 22-25 SEPTEMBER

*****BELYDENISKAMP VIR DIE KLAS VAN 2019

VANAF 18-20 OKTOBER

*****JUNIOR PRETDAG

VIR LAERSKOOL-

LEERDERS OP

2 NOVEMBER

*****Hou julle dagboeke oop.Vir meer Inligting, kontak

Lorraine by die Kerkkantoor.

mark@midsuid

Ons Kersmark vind hierdiejaar vroeg plaas, op Vrydag, 1 November. As jy wil uitstal, bespreek asseblief by Sanet by die kerkkantoor of [email protected] vir meer

inligting.

PINKSTER-PREEKREEKSOns het die reeks op “memory stick”

beskikbaar @ R65.00. Kontak asseblief

die kerkkantoor as jy belangstel.

LEES- EN SKRYFKLASSE

Dinsdae tussen 14:30 en 16:00 by die kerksaal. Vir

meer inligting, kontak Marionette by 082 927 7320

KERSSANGDIENS17 November om 18:30

Hou asseblief dié datum oop in joudagboek. Dit beloof om ‘n besonderde

aand te wees.

BEJAARDEFUNKSIE9 November

Al ons senior burgers is baie welkom. Dis gratis. Hou dié datm oop asseblief. Dit is elke jaar ‘n heerlike bederfdag en

hierdie jaar is geen uitsondering nie.

EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM

08:00 & 10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN

LANGNAWEKE OM 09:00

Page 7: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

NAALDWERKKLASSE

VIR HUISWERKERSDie naaldwerkklasse elke tweede Saterdag in die

kwartaal om 14:00 in die kerksaal. Kontak Marianna

vir meer inligting by 071 463 0842.

Ons ondersteun graag vir

tannie Marie. Haar dogter is

onlangs oorlede en haar

kleindogter woon nou in

New Zeeland.

Sy samel geld in om by haar

kleindogter te gaan kuier om

die rousmart te verlig.

Die Griekse woord vir “geloof” kan ’n wye

betekenis dra. Dit is om jou vertroue in

iemand te plaas; om iets as ten volle waar

te aanvaar; om iets of iemand as

betroubaar te sien, en om daaraan getrou

te wees. Geloof gaan oor vertroue: om

met alles wat jy het en alles wat jy is te

vertrou.

– Douglas Lawrie

Vreugde

Diensbaarheid

Page 8: 8 SEPTEMBER 2019midsuid.co.za/uploads/Afkondigings en dokumente... · VERJAARSDAE 9 –15 September 9 SEPTEMBER Nella Theunissen van Rooyen Dirk Kruger Riaan Smit Bianca Adendorff

As jy hier wil adverteer, kontak die kerkkantoor.

R30 per Sondag.

Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak

betalings vir jou baie makliker enveiliger. Hierdie is die kode virNG SUID. Jy kan dit gebruik vir

dankoffers en enige betaling by die kerk. (Basaar)

VERGETE EN VERLORE

ITEMS

Kontak gerus die

kerkkantoor. Ons het ‘n paar

items in bewaring.

Hierdie QR kode kan jy op jou foon aflaai. Dit het die

kerk se kontakbesonderhedevir maklike verwysing.

DEURKOLLEKTEVolgende Sondag, 8

September se deurkollektegaan vir die Suiderkruiskamp

vir ons tieners.

Pastorale Sentrum

se noodnommer

na-ure

072 387 5147

BOODSKAPPE AAN

KERKKANTOORJy kan ‘n whatsapp boodskap enige

tyd (selfs na-ure) stuur na ons

broadcast nommer 060 970 8277.

Slegs die kerkkantoor sal die

boodskap sien en die volgende

oggend terugskakel of die saak

aanspreek. Die landlyn by die

kerkkantoor sal slegs tussen 08:00 en

13:00 beantwoord word.